TERSIÊRE KWALIFIKASIES

  BA LLB (Stellenbosch)

  TERREINE VAN KUNDIGHEID

 

Hooggeregs- en Landdroshoflitigasie, insluitend:

  • Versekeringseise
  • Egskeidings
  • Interdikte
  • Derdepartyeise
  • Strafreg
  • Onderhoudsreg

  PERSOONLIKE AGTERGROND

  Hy is gebore op Stellenbosch, en het in Bellville grootgeword, waar hy matrikuleer aan die Hoërskool D.F. Malan. Hy doen daarna sy diensplig en word offisier in die SANW. Na sy studies op Stellenbosch, voltooi hy sy klerkskap by Marais Müller in die Kaap, en word later professionele assistent by M.B. Curle & Pienaar in Somerset-Wes, voordat hy in 1997 aansluit by Van der Spuy en Vennote. Hy word vennoot in April, 1999.