| |
| |

|
| |
TERSIÊRE
KWALIFIKASIES
|
|

|
| |
B
Comm LLB (Stellenbosch)
Sertifikaat in Arbeidsreg (Stellenbosch)
|
|
| |
ADDISIONELE
KWALIFIKASIES
|
|
| |
Notaris,
Aktebesorger
|
|
| |
TERREINE
VAN KUNDIGHEID
|
|
| |
- Arbeidsreg
- Dienskontrakte
- Grondeise
- Bereddering
van Boedels
- Testamente
- Eiendomstransaksies
- Beslote Korporasies
- Kommersiële
kontrakte
- Serwitute
- Huwelikskontrakte.
|
|
| |
PERSOONLIKE
AGTERGROND
|
|
| |
Gebore
in Johannesburg. Grootgeword in die Paarl, en matrikuleer aan die
Hoër Jongenskool, Paarl. Tydens sy diensplig was hy offisier
in die SANW, en hy studeer later aan die Universiteit van Stellenbosch.
Hy sluit in 1994 aan by Van der Spuy & Vennote, en word in 1998 vennoot. |
|
| |
|
|
| |
|
|
|
|