TERSIÊRE KWALIFIKASIES

  BA (Hons: Staatsleer) LLB (Stellenbosch)

  ADDISIONELE KWALIFIKASIES

  Transportbesorger, Algemene Balieraadeksamen

  TERREINE VAN KUNDIGHEID

 

Hooggeregshof- en Landdroshoflitigasie, insluitend:

  • Egskeidings
  • Interdikte
  • Skadevergoedingseise
  • Versekeringseise
  • Kommersiële litigasie
  • Sekwestrasies
  • Likwidasies
  • Dranklisensies
  • Handelsmerke
  • Omgewingsreg



  PERSOONLIKE AGTERGROND

  Hy het grootgeword op George, waar hy in 1970 matrikuleer aan die Hoërskool Outeniqua. Sy dienspligjaar bring hy deur by die Artillerie Lugverdedigingskool op Youngsfield. Na voltooiing van sy studies word by aanklaer en in 1978 word hy senior staatsaanklaer in Stellenbosch, en dien van 1979 tot 1987 as Staatsprokureur. Na sy vier maande pupilskap praktiseer hy van 1988 tot 1996 as advokaat. In 1996 sluit hy aan by Van der Spuy & Vennote as prokureur met verskyningsbevoegdheid in die Hooggeregshof.