Deur die jare het ons baie ondervinding opgedoen in Eiendomsontwikkeling,die Koop en Verkoop van Plase, Huise en Erwe en die Oordrag daarvan. Ons kan u ook help met die opstel van Huurkontrakte, Registrasie van Serwitute en Notariële ooreenkomste, insluitend huweliksvoorwaardekontrakte. Ons beskik ook oor besondere kundigheid aangaande Waterreg en die nuwe wetgewing daaroor.

Sarel van den Berg
Marius de Jager
Ian van Zyl
Ritz de la Bat

 
 
  Over the years, we have had considerable experience in Property Development, Purchase and Sale of Farms, Houses and Plots, as well as the Transfer thereof. We are also experts in assisting you with the drawing up of Leases, Registration of Servitudes and Notarial Agreements, including Antenuptial Agreements.


Kommersiële Reg ~ Eiendomme ~ Litigasie ~ Boedels, Testamente & Trusts ~ Arbeidsreg ~ Plaaslike Owerheid ~ Versekeringsreg

Commercial Law ~ Property ~ Litigation ~ Estates, Wills & Trusts ~ Labour Law ~ Local Government ~ Insurance Law